#HANSIESLIM OF #HANSIEWYS? DIE HUTSMERKGENERASIE EN SOSIALE VERANDERING
--:--
Hoe werk ’n sosiale rewolusie en waarom moet jongmense oënskynlik ’n saak
’n #naam gee om daaroor te agiteer?
Is dit blote struggle-nostalgie? Moet
die samelewing hulle ‘naïwiteit’ duld en wag dat die werklikheid tot hulle deurdring? Of moet ons gehoor gee? Aan wie? En as almal se geduld opraak?
die samelewing hulle ‘naïwiteit’ duld en wag dat die werklikheid tot hulle deurdring? Of moet ons gehoor gee? Aan wie? En as almal se geduld opraak?