KOM PRAAT SAAM EN WORD WYS
--:--
In samewerking met Vriende van Afrikaans
Kom vertel die vorige geslag waar jy Afrikaans graag oor 20 jaar sou wou sien. As jy ’n student is, of onlangs nog een was, weet jy al te goed hoe daar al oor dié onderwerp vuisgeslaan is. Kom sê jou sê. Saartjie Botha, direkteur van die Woordfees en dramaturg, is die gespreksleier en oudregter en struggle- veteraan Albie Sachs lewer die inleiding.