IS STELLENBOSSERS DWARSTREKKERS?
--:--
In samewerking met Stellenbosch 360
Is Stellenbossers dwarstrekkers? Of kan hulle saamwerk tot voordeel van almal? Jannie Durand (Remgro), Annemarie Ferns (Stellenbosch 360), Ilhaam Groenwald
(US Sport), Dale Simons (kleinsakeman van Jamestown), Gesie van Deventer (burgemeester) en Leopoldt van Huyssteen (US-bestuur) pak dié tameletjie. Andreas van Wyk is die skeidsregter. Die groot vraag is natuurlik of hulle sal kan saamstem.