ToekomsVenster: Hoekom vra die kerk so baie kere vir geld?

Loading player...
Here, baie dnakie dat ek kan bydra tot 'n goeie saak. Ek bid dat my offergawes 'n groot verskil sal maak in die lewe van ander en dat baie van U sal hoor.
13 Feb 2018 3AM Afrikaans South Africa Christianity

Other recent episodes

ToekomsVenster | Gekneus aan die binnekant

Ons is tans in Lydenstyd. Dit is die tyd waarin ons nie net herinner word aan die lydensweg van die Here nie, maar ook gekonfronteer word met ons eie broosheid en afhanklikheid.
23 Feb 6AM 4 min