ToekomsVenster: Waar is jy?

Loading player...
God soek jou op. Kom uit jou skuiling en beroep jou op sy oorvloedige genade.
20 Mar 2018 4AM Afrikaans South Africa Christianity

Other recent episodes

ToekomsVenster | Gekneus aan die binnekant

Ons is tans in Lydenstyd. Dit is die tyd waarin ons nie net herinner word aan die lydensweg van die Here nie, maar ook gekonfronteer word met ons eie broosheid en afhanklikheid.
23 Feb 6AM 4 min