ToekomsVenster: Die koninkryk is soos ’n skat

Loading player...
Wanneer laas het ons nagedink oor die skat wat in Jesus vir ons weggebêre is?
30 Apr 2018 5AM Afrikaans South Africa Christianity

Other recent episodes

ToekomsVenster | Gekneus aan die binnekant

Ons is tans in Lydenstyd. Dit is die tyd waarin ons nie net herinner word aan die lydensweg van die Here nie, maar ook gekonfronteer word met ons eie broosheid en afhanklikheid.
23 Feb 6AM 4 min