ToekomsVenster: Jy kry ’n nuwe nommer

Loading player...
In Matteus 10 lees ons dat jy nie neutraal kan staan wanneer jy voor Jesus te staan kom nie. Jy kies of vír Hom of téén Hom.
8 May 2018 10AM Afrikaans South Africa Christianity

Other recent episodes

ToekomsVenster | Gekneus aan die binnekant

Ons is tans in Lydenstyd. Dit is die tyd waarin ons nie net herinner word aan die lydensweg van die Here nie, maar ook gekonfronteer word met ons eie broosheid en afhanklikheid.
23 Feb 6AM 4 min