ToekomsVenster: Here leer ons om te bid

Loading player...
Ek vertrou dat jy al begin aanvoel dat gebed gewone mense se kommunikasie met die lewende God behels. In ʼn atmosfeer van liefde en aanvaarding. Sonder vrees en voorbehoud. Sommer net gesels, uit die hart eerlik en opreg. Voel jy al meer gereed vir gebed?
25 Jun 2018 9AM Afrikaans South Africa Christianity

Other recent episodes

ToekomsVenster | Gekneus aan die binnekant

Ons is tans in Lydenstyd. Dit is die tyd waarin ons nie net herinner word aan die lydensweg van die Here nie, maar ook gekonfronteer word met ons eie broosheid en afhanklikheid.
23 Feb 6AM 4 min