ToekomsVenster: Waar is die ware wysheid?

Loading player...
"Terwyl daar bittere naywer en selfsug in julle harte is, moet julle nie daarmee spog dat julle wysheid het nie, want dan praat julle nie die waarheid nie."
12 Oct 2018 5AM Afrikaans South Africa Christianity

Other recent episodes

ToekomsVenster | Gekneus aan die binnekant

Ons is tans in Lydenstyd. Dit is die tyd waarin ons nie net herinner word aan die lydensweg van die Here nie, maar ook gekonfronteer word met ons eie broosheid en afhanklikheid.
23 Feb 6AM 4 min