ToekomsVenster: Geld, soos alle ander mooi dinge, is ’n gawe van God

Loading player...
Geld soos alle ander mooi dinge is ʼn gawe van God mits dit op die regte wyse aangewend word. Dit kan ook die verderf beteken vir wie homself konsekwent daardeur laat verlei.
22 Oct 2018 10AM Afrikaans South Africa Christianity

Other recent episodes

ToekomsVenster | Gekneus aan die binnekant

Ons is tans in Lydenstyd. Dit is die tyd waarin ons nie net herinner word aan die lydensweg van die Here nie, maar ook gekonfronteer word met ons eie broosheid en afhanklikheid.
23 Feb 6AM 4 min