ToekomsVenster: ’n Stem van hoop

Loading player...
Hy is ʼn stem vir die wat nie ʼn stem het nie. Hy roep ons ook om ʼn stem te wees vir die stemlose in ons samelewing.
30 Oct 2018 10AM Afrikaans South Africa Christianity

Other recent episodes

ToekomsVenster | Gekneus aan die binnekant

Ons is tans in Lydenstyd. Dit is die tyd waarin ons nie net herinner word aan die lydensweg van die Here nie, maar ook gekonfronteer word met ons eie broosheid en afhanklikheid.
23 Feb 6AM 4 min