ToekomsVenster: ’n Stukkie vrede in jou gemoed

Loading player...
Eerste dinge eerste. Diep asemhaal en uitblaas. Stadig. Nog ʼn keer. Jy hoef nie alles vandag in te pas nie. Ontspan.
13 Dec 2018 6AM Afrikaans South Africa Christianity

Other recent episodes

ToekomsVenster | Gekneus aan die binnekant

Ons is tans in Lydenstyd. Dit is die tyd waarin ons nie net herinner word aan die lydensweg van die Here nie, maar ook gekonfronteer word met ons eie broosheid en afhanklikheid.
23 Feb 6AM 4 min