ToekomsVenster: Verskillende menings oor Jesus

Loading player...
Wat sê jy van Jesus? Wie is Jesus vir jou? Hoe getuig jou lewe en optrede van die belydenis wat jy nou net gemaak het?
4 Mar 2019 1PM Afrikaans South Africa Christianity

Other recent episodes

ToekomsVenster | Gekneus aan die binnekant

Ons is tans in Lydenstyd. Dit is die tyd waarin ons nie net herinner word aan die lydensweg van die Here nie, maar ook gekonfronteer word met ons eie broosheid en afhanklikheid.
23 Feb 6AM 4 min