JOHAN HEYNS - 25 JAAR LATER
--:--
Met: Fearika en Adam Heyns, Murray Hofmeyr en Piet Meiring, in gesprek met Karin Brynard
Aangebied deur kykNET
Vyf-en-twintig jaar sedert die kerkleier prof. Johan Heyns langs sy vrou, Renée, en voor sy kleinkinders vermoor is, praat sy skoondogter Fearika
en haar filmmakerseun, Adam, oor Heyns se dagboeke, wat saam met ‘n pakkie tuisvideo’s gelei het tot ‘n kort dokumentêr wat Adam oor sy oupa gemaak het. Hy deel sy indrukke, terwyl ‘n oudstudent van Heyns en familievriend Murray Hofmeyr, en Piet Meiring, destyds verbonde aan die Waarheids- en- versoeningskommissie, insae gee in die man wat al as ‘die gewete van sy volk’ beskryf is. Karin Brynard lei die gesprek, wat begin met die dokumentêre film en ‘n kort lokprent van ‘n nuwe kykNET-profiel oor Heyns.