ToekomsVenster: Verwondering as beginsel vir ’n gelukkiger lewe

Loading player...
Interessant dat die mooi dinge in die lewe meermale gratis na ons toe kom. Dit verg net 'n bietjie nuuskierigheid, die vermoë omanders te kyk, waar te neem en te waardeer.
14 Jun 2019 8AM Afrikaans South Africa Christianity

Other recent episodes

ToekomsVenster | Gekneus aan die binnekant

Ons is tans in Lydenstyd. Dit is die tyd waarin ons nie net herinner word aan die lydensweg van die Here nie, maar ook gekonfronteer word met ons eie broosheid en afhanklikheid.
23 Feb 6AM 4 min