ToekomsVenster: Genade in ’n tyd van afsondering

Loading player...
Waarom baklei ons dan nog so baie? Ai, mag die Here genade bewys.
2 Apr 2020 11AM Afrikaans South Africa Christianity

Other recent episodes

ToekomsVenster | Gekneus aan die binnekant

Ons is tans in Lydenstyd. Dit is die tyd waarin ons nie net herinner word aan die lydensweg van die Here nie, maar ook gekonfronteer word met ons eie broosheid en afhanklikheid.
23 Feb 6AM 4 min