ToekomsVenster: Kan ons anders dink oor Covid-19

Loading player...
Mag jy vandag nuwe vrede vind in die wete dat Hy ons nie aan onsself en omstandighede oorlaat nie. Wees sterk. Moenie bang wees nie. Die Here is by jou.
10 Apr 2020 1AM Afrikaans South Africa Christianity

Other recent episodes

ToekomsVenster | Gekneus aan die binnekant

Ons is tans in Lydenstyd. Dit is die tyd waarin ons nie net herinner word aan die lydensweg van die Here nie, maar ook gekonfronteer word met ons eie broosheid en afhanklikheid.
23 Feb 6AM 4 min