ToekomsVenster: Kragtig en aardskuddend

Loading player...
Mag die saad wat in jou lewe gesaai is tot wasdom kom, oorvloedige vrug dra en die Koninkryk van God in heerlikheid laat deurbreek.
20 May 2020 10AM Afrikaans South Africa Christianity

Other recent episodes

ToekomsVenster | Gekneus aan die binnekant

Ons is tans in Lydenstyd. Dit is die tyd waarin ons nie net herinner word aan die lydensweg van die Here nie, maar ook gekonfronteer word met ons eie broosheid en afhanklikheid.
23 Feb 6AM 4 min