Sade Van Genade Lusmaker 1

Loading player...
100.5FM Radio Laeveld — 'n Nuwe radio vervolgverhaal-drama, gebaseer op die boek "Those Miraculous Sunflower Seeds', die verhaal van Katja Kowalec wat strek oor 'n periode van 80 jaar vandat die Nazi's Pole op 1 Sept 1939 tydens die Tweede Wêreld Oorlog beset het.

'n #TrotsLaeveld 100.5FM Radio Laeveld produksie. Die vertaling, teks, regie en redigering deur die vervaardiger Roelf Van Jaarsveld, met die hoofrol deur Kirsten Raath (7de Laan & Reik Na Die Sterre) vertolk en voledig met plaaslike talent en opname fasiliteite in die Laeveld, Mpumalanga opgeneem.

Die reeks word Vrydag 11 Oktober in Nelspruit bekendgestel en word van Maandag 14 Oktober om 14h15 en 19h30 (Maandag tot Vrydag), en die Saterdag Omnibus om 19h00 uitgesaai.
10 Oct 2019 Afrikaans South Africa Entertainment News · Music Interviews

Other recent episodes

KANSA: So werk siftingstoetse

Olivia Curlewis, dienstespesialis van KANSA, vertel meer oor die siftingstoetse wat die organisasie die publiek bied.
28 Apr 11 min

KANSA 95 jaar oud

KANSA vier vanjaar sy 95ste bestaansjaar. Elize Joubert is die uitvoerende beampte.
25 Feb 16 min

Fokus op mansgesondheid die maand

November is mansgesondheidbewustheidsmaand. Ons gesels met prof. Michael Herbst van KANSA oor prostaat- en testikulêre probleme.
25 Nov 2025 19 min