Pappa Mamma & Melodie

Loading player...
100.5FM Radio Laeveld — Die belangrikheid van STOP - saam met dr Melodie de Jager: Dis die moeg tyd van die jaar en almal verlang na 'n rustyd...maar om te STOP beteken nie dat jy vir 'n week lank moet see toe gaan nie.
Dit neem 'n oomblik en dit sal jou lewe verander.
Dr Melodie de Jager is 'n ontwikkeling spesialis en sy het saam met Neels en Sanett gekuier op die Dagbreek program.
26 Sep 2019 Afrikaans South Africa Entertainment News · Music Interviews

Other recent episodes

KANSA: So werk siftingstoetse

Olivia Curlewis, dienstespesialis van KANSA, vertel meer oor die siftingstoetse wat die organisasie die publiek bied.
28 Apr 11 min

KANSA 95 jaar oud

KANSA vier vanjaar sy 95ste bestaansjaar. Elize Joubert is die uitvoerende beampte.
25 Feb 16 min

Fokus op mansgesondheid die maand

November is mansgesondheidbewustheidsmaand. Ons gesels met prof. Michael Herbst van KANSA oor prostaat- en testikulêre probleme.
25 Nov 2025 19 min