Pappa, Mamma & Melodie 13: Kruip

Loading player...
100.5FM Radio Laeveld — Al ooit gedink hoe belangrik dit is om te kruip voor jy kan loop? Hoeveel spiere dink jy neem dit om een tree te kan kruip? Hierdie en meer antwoorde op vandag se program met Dr. Melodie de Jager van BabyGym SA. www.babygym.co.za
25 Feb 2019 Afrikaans South Africa Entertainment News · Music Interviews

Other recent episodes

KANSA: So werk siftingstoetse

Olivia Curlewis, dienstespesialis van KANSA, vertel meer oor die siftingstoetse wat die organisasie die publiek bied.
28 Apr 11 min

KANSA 95 jaar oud

KANSA vier vanjaar sy 95ste bestaansjaar. Elize Joubert is die uitvoerende beampte.
25 Feb 16 min

Fokus op mansgesondheid die maand

November is mansgesondheidbewustheidsmaand. Ons gesels met prof. Michael Herbst van KANSA oor prostaat- en testikulêre probleme.
25 Nov 2025 19 min