Pappa Mamma & Melodie 1: Voor bevrugting sorg

Loading player...
100.5FM Radio Laeveld — In hierdie episode gesels Dr. Melodie De Jager oor voor bevrugting sorg. Hoe kan Pappa en Mamma na hulleself kyk voordat hulle besluit om swanger te raak en kan dit 'n impak he om baba se breinontwikkeling? Baby Gym South Africa
5 Nov 2018 Afrikaans South Africa Entertainment News · Music Interviews

Other recent episodes

KANSA: So werk siftingstoetse

Olivia Curlewis, dienstespesialis van KANSA, vertel meer oor die siftingstoetse wat die organisasie die publiek bied.
28 Apr 11 min

KANSA 95 jaar oud

KANSA vier vanjaar sy 95ste bestaansjaar. Elize Joubert is die uitvoerende beampte.
25 Feb 16 min

Fokus op mansgesondheid die maand

November is mansgesondheidbewustheidsmaand. Ons gesels met prof. Michael Herbst van KANSA oor prostaat- en testikulêre probleme.
25 Nov 2025 19 min