ToekomsVenster: Mag dit goed gaan

Loading player...
My wens is soos die van Johannes dat dit met jou in alle opsigte mag goed gaan. Mag jy geestelik groei en al hoe meer die karaktertrekke van Jesus vertoon. Mag jy emosioneel gesond en gebalanseerd bly. Mag jy liggaamlik fiks en vol energie wees. Mag dit met jou in alle opsigte goed gaan.
8 Jul 2020 11AM Afrikaans South Africa Christianity

Other recent episodes

ToekomsVenster | Gekneus aan die binnekant

Ons is tans in Lydenstyd. Dit is die tyd waarin ons nie net herinner word aan die lydensweg van die Here nie, maar ook gekonfronteer word met ons eie broosheid en afhanklikheid.
23 Feb 6AM 4 min