Strek uit jou hand

Loading player...
Voel dit of jy moed wil op gee? Of die lewe jou verinneweer? Ons leef tans in geweldige uitdagende tye maar Lynette Beer het vir jou inspirasie oor wat Jesus dalk vandag vir jou wil sê.
22 Jul 2020 Afrikaans South Africa Christianity · Relationships

Other recent episodes

Afleidings

Motiveringsspreker, teoloog en verhoudingsspesialis, Lynette Beer, praat oor die tema: “Afleidings” en die verskil wat dit in situasies en verhoudings kan maak.
4 Dec 4 min

Is jy bekommerd oor die toekoms?

Motiveringsspreker, teoloog en verhoudingsspesialis, Lynette Beer, praat oor die tema: “Is jy bekommerd oor die toekoms?”
20 Nov 4 min

Dapperheid

Motiveringsspreker, teoloog en verhoudingsspesialis, Lynette Beer, praat oor die tema: “Dapperheid” uit Gal 1:10
6 Nov 5 min

Konstantheid beskerm jou

Motiveringsspreker, teoloog en verhoudingsspesialis, Lynette Beer, praat oor die tema: “Konstantheid beskerm jou" uit Ps 73.
30 Oct 5 min

Waar is God?

Motiveringsspreker, teoloog en verhoudingsspesialis, Lynette Beer, praat oor die tema: “Waar is U God?”
23 Oct 5 min