Hierdie sal ook verbygaan

Loading player...
Josef is oorval van onheil tot onheil. Sy broers verkoop hom as slaaf en hy land in die tronk in 'n vreemde land, om maar net 'n paar dinge te noem. Sy houding teenoor die lewe het egter altyd positief gebly - en kyk waar het hy geëindig. Die teëspoed wat jou nou in die gesig staar sal ook verbygaan, en wie weet wat God daardeur kan bereik?
17 Jun 2020 Afrikaans South Africa Christianity · Relationships

Other recent episodes

Die Here verstaan werklik

Motiveringsspreker, teoloog en verhoudingsspesialis, Lynette Beer, gesels oor haar tema: “Die Here verstaan werklik” uit Jes 43:1, Ps 62:9, Gal 6:3 en Pred 3.
19 Feb 4 min

Kom terug na Sy arms

Motiveringsspreker, teoloog en verhoudingsspesialis, Lynette Beer, gesels oor haar tema: “Kom terug na Sy arms”.
12 Feb 5 min

Eerlikheid is nie swakheid nie

Motiveringsspreker, teoloog en verhoudingsspesialis, Lynette Beer, gesels oor haar tema: “Eerlikheid is nie swakheid nie”
5 Feb 4 min

God sien jou

Motiveringsspreker, teoloog en verhoudingsspesialis, Lynette Beer, gesels oor haar tema: “God sien jou” uit Gen 16:13
29 Jan 4 min

Luister na die regte Stem

Motiveringsspreker, teoloog en verhoudingsspesialis, Lynette Beer, gesels oor haar tema: “Luister na die regte Stem.”
22 Jan 5 min