Die lens waardeur jy kyk

Loading player...
Jou gedagtes bepaal die gehalte van jou lewe & die lens waardeur jy na die toekoms kyk word gekleur deur jou verlede. Het jy geweet jy kan jou brein herbedraad? Lynette Beer vertel jou meer
15 Apr 2020 Afrikaans South Africa Christianity · Relationships

Other recent episodes

Die Here verstaan werklik

Motiveringsspreker, teoloog en verhoudingsspesialis, Lynette Beer, gesels oor haar tema: “Die Here verstaan werklik” uit Jes 43:1, Ps 62:9, Gal 6:3 en Pred 3.
19 Feb 4 min

Kom terug na Sy arms

Motiveringsspreker, teoloog en verhoudingsspesialis, Lynette Beer, gesels oor haar tema: “Kom terug na Sy arms”.
12 Feb 5 min

Eerlikheid is nie swakheid nie

Motiveringsspreker, teoloog en verhoudingsspesialis, Lynette Beer, gesels oor haar tema: “Eerlikheid is nie swakheid nie”
5 Feb 4 min

God sien jou

Motiveringsspreker, teoloog en verhoudingsspesialis, Lynette Beer, gesels oor haar tema: “God sien jou” uit Gen 16:13
29 Jan 4 min

Luister na die regte Stem

Motiveringsspreker, teoloog en verhoudingsspesialis, Lynette Beer, gesels oor haar tema: “Luister na die regte Stem.”
22 Jan 5 min