Sien God in die Planeet Jupiter
--:--
Het jy geweet dat 1123 aardes binne in Jupiter kan pas? Dit is ook die 3rde helderste 'ster' in die hemelruim. Waar ons egter Rom 1 die meeste sien is in die rol van 'beskermer' wat hierdie planeet speel ten opsigte van die aarde. Roep die kinders nader en kom luister