Laeveld Ervaring met KLCBT 22 Aug 2020

Loading player...
Die wildtuin se deure is oop maar besprekings nog deurmekaar.

Almal wil spoedig na die COVID-19 pandemie terugkeer om toerisme te verhoog. Die een kant van die munt vra dat die planne wat voor inperking op besluit is nou uitgerol word en die ander kant van die munt weet hoe belangrik samerwerking tussen regering en die privaatsektor is maar wag nou eers op groenligte.

Ons fokus ook op een van die bekende Laeveld eiendom ontwikkelaars wat al diep spore in die gemeenskap geloop het.
25 Aug 2020 Afrikaans South Africa Entertainment News · Music Interviews

Other recent episodes

KANSA: So werk siftingstoetse

Olivia Curlewis, dienstespesialis van KANSA, vertel meer oor die siftingstoetse wat die organisasie die publiek bied.
28 Apr 11 min

KANSA 95 jaar oud

KANSA vier vanjaar sy 95ste bestaansjaar. Elize Joubert is die uitvoerende beampte.
25 Feb 16 min

Fokus op mansgesondheid die maand

November is mansgesondheidbewustheidsmaand. Ons gesels met prof. Michael Herbst van KANSA oor prostaat- en testikulêre probleme.
25 Nov 2025 19 min