ToekomsVenster: Covid-19 sal ook verbygaan

Loading player...
God is groter as alles en almal. Luister hoe hierdie verse hoop laat opvlam.
27 Aug 2020 10AM Afrikaans South Africa Christianity

Other recent episodes

ToekomsVenster | Gekneus aan die binnekant

Ons is tans in Lydenstyd. Dit is die tyd waarin ons nie net herinner word aan die lydensweg van die Here nie, maar ook gekonfronteer word met ons eie broosheid en afhanklikheid.
23 Feb 6AM 4 min