Hoërskool Nelspruit se nuwe hoofleiers word aangewys

Loading player...
Hoërskool Nelspruit (NHS) se leiers het die spreekwoordelike aflosstokkie aan die nuwe verteenwoordigende leerderraad oorgegee.
Naomi van der Nest en Ruben Gründlingh is aangewys as die skool se hoofleiers vir 2021.
Die Covid-19-pandemie het hierdie skooljaar erg omvergewerp. Vanjaar se hoofleiers, Milda van Dyk en Handré Homann, sê egter hulle sou die ervaring vir niks verruil nie.
Daar was vele hoogtepunte, ondanks die buitengewone uitdagings.
Volgens Handré was dit ‘n voorreg om vir ‘n jaar so ‘n uitmuntende skool te kon lei.
31 Aug 2020 9AM Afrikaans South Africa Daily News · News Commentary

Other recent episodes

Krane in Barberton-area loop droog

Barberton ondervind ook ernstige waterprobleme. Die DA-raadslid, Philip Minnaar, vra dat Mbombela-munisipaliteit 'n plan bedink en dit aan inwoners kommunikeer.
12 Feb 6AM 12 min

Callum Makiti met pannekoek

Callum Mac Pherson kan vinnig en aanhoudend baie pannekoek bak. Saterdag pak hy 'n nuwe uitdaging aan by die Maroela Makiti.
28 Jan 9AM 8 min

Senteeko-dam nougekeurig gemonitor

Die De Kaap-besproeiingsraad waarsku die Senteeko-dam in die Suidkaap-rivier buite Barberton bly onveilig en onstabiel terwyl hulle die situasie noukeurig monitor. Waarskuwings bly in plek. Die DA-raadslid, Philip Minnaar verduidelik.
23 Jan 6AM 5 min

Kanselleer jou wildtuin-besoek

Die Krugerwildtuin sê hulle sal hul kansellasiefooi kanselleer vir besoekers wat hul besoeke nie kan hersekduleer nie, te midde van die frats weerstoestande en aanhoudende swaar reën wat in Limpopo en Mpumalanga heers.
14 Jan 6AM 5 min