Vriendelike Fanie groet NHS

Loading player...
Hoërskool Nelspruit se algemene assistent, Fanie Themba, het na 36 jaar by die skool afgetree.
Pligsgetrou en altyd vriendelik het hy hard gewerk aan verbeteringe op die skoolterrein sedert 1984.
Skoolhoof Johan Hattingh sê hy het baie groot waardering vir Fanie se karakter en dat hy te alle tye die belange van die skool op die hart gedra het.
Fanie sê baie voormalige leerlinge onthou hom steeds, maar hy het uiteindelik besluit om ‘n bietjie te gaan rus.
8 Sep 2020 6AM Afrikaans South Africa Daily News · News Commentary

Other recent episodes

Krane in Barberton-area loop droog

Barberton ondervind ook ernstige waterprobleme. Die DA-raadslid, Philip Minnaar, vra dat Mbombela-munisipaliteit 'n plan bedink en dit aan inwoners kommunikeer.
12 Feb 6AM 12 min

Callum Makiti met pannekoek

Callum Mac Pherson kan vinnig en aanhoudend baie pannekoek bak. Saterdag pak hy 'n nuwe uitdaging aan by die Maroela Makiti.
28 Jan 9AM 8 min

Senteeko-dam nougekeurig gemonitor

Die De Kaap-besproeiingsraad waarsku die Senteeko-dam in die Suidkaap-rivier buite Barberton bly onveilig en onstabiel terwyl hulle die situasie noukeurig monitor. Waarskuwings bly in plek. Die DA-raadslid, Philip Minnaar verduidelik.
23 Jan 6AM 5 min

Kanselleer jou wildtuin-besoek

Die Krugerwildtuin sê hulle sal hul kansellasiefooi kanselleer vir besoekers wat hul besoeke nie kan hersekduleer nie, te midde van die frats weerstoestande en aanhoudende swaar reën wat in Limpopo en Mpumalanga heers.
14 Jan 6AM 5 min