Christene in Indië kom onder skoot te midde van pandemie

Loading player...
Jan Gouws, uitvoerende direkteur van Geopende Deure Suider-Afrika, het met Esté Meyer Jansen van Maroela Media gesels oor die uitdagings wat Christene in Indië ervaar. Die land het tans die derde meeste gevalle van Covid-19 in die wêreld en die streng beperking het daartoe gelei dat die mees geïsoleerde en kwesbare Christene erge hongersnood in die gesig staar. Gouws verduidelik ook hoe jy hierdie Christene kan ondersteun.
8 Sep 2020 Afrikaans South Africa News · Kids & Family

Other recent episodes

‘Help, graad 4 is hier!’

“Graad 4 is dikwels ʼn groter aanpassing as graad 1,” sê Unine Laas, Grondslagfasespesialis by die Solidariteit Skoleondersteuningsentrum, in Maroela Media se ateljee.
24 Apr 22 min

‘Kweek van kleins af ʼn lesertjie’

Maroela Media gesels met Coralie Vermaak, ʼn spraak-en-taalterapeut en oudioloog, oor die belangrikheid om kinders van ʼn jong ouderdom af aan boeke en lees gewoond te maak.
23 Apr 23 min

Hettie en Louis Brittz gee hoop vir gesinne in haastige wêreld

“God is nie klaar met jou gesin nie, want Hy is steeds besig om dit elke dag te vorm.” Volgens Hettie en Louis Brittz begin dit nie by kitsoplossings nie, maar by wortels van julle verhouding. Die egpaar, wat al meer as drie dekades saam die pad van die huwelik…
2 Apr 13 min