Mbombela hoopvol om munt te slaan uit Leeus-toer

Loading player...
Suid-Afrikaners het net ‘n week oor om te registreer vir kaartjies vir die Britse en Ierse Leeus se toer na Suid-Afrika volgende jaar.
Mbombela-stadion is gasheer vir die groep se wedtryd teen die SA A-span op Woensdag, 14 Julie.
Kaartjiepryse vir hierdie wedstryd wissel tussen honderd en drie-honderd-en-vyftig-Rand.
Stadionbestuurder, Roelf Kotze, sê hulle verwag egter nie dat die wedstryd sal uitverkoop nie - en sal tevrede wees met sowat 60 persent bywoning.
9 Sep 2020 9AM Afrikaans South Africa Daily News · News Commentary

Other recent episodes

Krane in Barberton-area loop droog

Barberton ondervind ook ernstige waterprobleme. Die DA-raadslid, Philip Minnaar, vra dat Mbombela-munisipaliteit 'n plan bedink en dit aan inwoners kommunikeer.
12 Feb 6AM 12 min

Callum Makiti met pannekoek

Callum Mac Pherson kan vinnig en aanhoudend baie pannekoek bak. Saterdag pak hy 'n nuwe uitdaging aan by die Maroela Makiti.
28 Jan 9AM 8 min

Senteeko-dam nougekeurig gemonitor

Die De Kaap-besproeiingsraad waarsku die Senteeko-dam in die Suidkaap-rivier buite Barberton bly onveilig en onstabiel terwyl hulle die situasie noukeurig monitor. Waarskuwings bly in plek. Die DA-raadslid, Philip Minnaar verduidelik.
23 Jan 6AM 5 min

Kanselleer jou wildtuin-besoek

Die Krugerwildtuin sê hulle sal hul kansellasiefooi kanselleer vir besoekers wat hul besoeke nie kan hersekduleer nie, te midde van die frats weerstoestande en aanhoudende swaar reën wat in Limpopo en Mpumalanga heers.
14 Jan 6AM 5 min