Onafhanklike span sal Letaba-brand ondersoek

Loading player...
Die oorsaak van die reuse-brand wat gisteraand in die wildtuin se Letaba-kamp ontstaan het, sal deur ‘n onafhanklike span ondersoek word.
Volgens Ike Phaahla, woordvoerder van die wildtuin, is hulle kort na half-nege van die vuur in kennis gestel. Dit het glo in die kamp se winkel begin.
Die televisiekamer is ook vernietig.
Niemand is beseer nie. Toeristeverblyf is glad nie geraak nie.
Phaahla sê die skade is groot.
10 Sep 2020 9AM Afrikaans South Africa Daily News · News Commentary

Other recent episodes

Krane in Barberton-area loop droog

Barberton ondervind ook ernstige waterprobleme. Die DA-raadslid, Philip Minnaar, vra dat Mbombela-munisipaliteit 'n plan bedink en dit aan inwoners kommunikeer.
12 Feb 6AM 12 min

Callum Makiti met pannekoek

Callum Mac Pherson kan vinnig en aanhoudend baie pannekoek bak. Saterdag pak hy 'n nuwe uitdaging aan by die Maroela Makiti.
28 Jan 9AM 8 min

Senteeko-dam nougekeurig gemonitor

Die De Kaap-besproeiingsraad waarsku die Senteeko-dam in die Suidkaap-rivier buite Barberton bly onveilig en onstabiel terwyl hulle die situasie noukeurig monitor. Waarskuwings bly in plek. Die DA-raadslid, Philip Minnaar verduidelik.
23 Jan 6AM 5 min

Kanselleer jou wildtuin-besoek

Die Krugerwildtuin sê hulle sal hul kansellasiefooi kanselleer vir besoekers wat hul besoeke nie kan hersekduleer nie, te midde van die frats weerstoestande en aanhoudende swaar reën wat in Limpopo en Mpumalanga heers.
14 Jan 6AM 5 min