Plaaslike toerisme verheug dat grense eersdaags open

Loading player...
Plaaslike toerisme het die nuus verwelkom dat Suid-Afrikaners Maandag in vlak 1 van inperking wakker gaan word.
President Cyril Ramaphosa het gister ondermeer aangekondig dat internasionale reis eersdaags toegelaat sal word en dat die aandklokreël verkort word.
Dit is goeie nuus vir Mpumalanga-toerisme, sê sakekamer president, Oupa Pilane.
Hy voeg by dat dit egter baie belangrik is dat mense van die lande waarop die provinsie se toerisme staatmaak, toegelaat sal word.
17 Sep 2020 8AM Afrikaans South Africa Daily News · News Commentary

Other recent episodes

Krane in Barberton-area loop droog

Barberton ondervind ook ernstige waterprobleme. Die DA-raadslid, Philip Minnaar, vra dat Mbombela-munisipaliteit 'n plan bedink en dit aan inwoners kommunikeer.
12 Feb 6AM 12 min

Callum Makiti met pannekoek

Callum Mac Pherson kan vinnig en aanhoudend baie pannekoek bak. Saterdag pak hy 'n nuwe uitdaging aan by die Maroela Makiti.
28 Jan 9AM 8 min

Senteeko-dam nougekeurig gemonitor

Die De Kaap-besproeiingsraad waarsku die Senteeko-dam in die Suidkaap-rivier buite Barberton bly onveilig en onstabiel terwyl hulle die situasie noukeurig monitor. Waarskuwings bly in plek. Die DA-raadslid, Philip Minnaar verduidelik.
23 Jan 6AM 5 min

Kanselleer jou wildtuin-besoek

Die Krugerwildtuin sê hulle sal hul kansellasiefooi kanselleer vir besoekers wat hul besoeke nie kan hersekduleer nie, te midde van die frats weerstoestande en aanhoudende swaar reën wat in Limpopo en Mpumalanga heers.
14 Jan 6AM 5 min