Strenger beurtwater vir Barberton aangekondig

Loading player...
Inwoners van Barberton het nou nog meer waterbeperkings.
Die Lomati-dam, wat die dorp van water voorsien, is tans net 18% vol.
Die gevolg is dat hulle slegs die helfte van wat hulle normaalweg sou suiwer, mag gebruik.
Alle inwoners het daarom sedert gister twee dae per week - van 08:00 tot 16:00 - beurtwater.
Raadslid Philip Minnaar verduidelik dat dit nie ‘n raadsbesluit is nie, maar deur die departement van waterwese bepaal word.
23 Sep 2020 11AM Afrikaans South Africa Daily News · News Commentary

Other recent episodes

Krane in Barberton-area loop droog

Barberton ondervind ook ernstige waterprobleme. Die DA-raadslid, Philip Minnaar, vra dat Mbombela-munisipaliteit 'n plan bedink en dit aan inwoners kommunikeer.
12 Feb 6AM 12 min

Callum Makiti met pannekoek

Callum Mac Pherson kan vinnig en aanhoudend baie pannekoek bak. Saterdag pak hy 'n nuwe uitdaging aan by die Maroela Makiti.
28 Jan 9AM 8 min

Senteeko-dam nougekeurig gemonitor

Die De Kaap-besproeiingsraad waarsku die Senteeko-dam in die Suidkaap-rivier buite Barberton bly onveilig en onstabiel terwyl hulle die situasie noukeurig monitor. Waarskuwings bly in plek. Die DA-raadslid, Philip Minnaar verduidelik.
23 Jan 6AM 5 min

Kanselleer jou wildtuin-besoek

Die Krugerwildtuin sê hulle sal hul kansellasiefooi kanselleer vir besoekers wat hul besoeke nie kan hersekduleer nie, te midde van die frats weerstoestande en aanhoudende swaar reën wat in Limpopo en Mpumalanga heers.
14 Jan 6AM 5 min