Pediatric Care tevrede met motorfietsrit vir operasies

Loading player...
Pediatric Care Africa is tevrede met hul fondsinsamelings-rit die afgelope naweek om geld in te samel vir kinders se operasies.
Stigter dr. André Hattingh het van Donderdag tot Sondag verskeie groot dorpe in Gauteng en Mpumalanga per motorfiets besoek.
Hy het net meer as ‘n duidend kilometer afgelê. Hulle moet nog bevestig presies hoeveel fondse hulle kon insamel deur borge en die SMS-lyn.
Pediatric Care wil die jaar nog ses operasies uitvoer op behoeftige kinders.
28 Sep 2020 2AM Afrikaans South Africa Daily News · News Commentary

Other recent episodes

Krane in Barberton-area loop droog

Barberton ondervind ook ernstige waterprobleme. Die DA-raadslid, Philip Minnaar, vra dat Mbombela-munisipaliteit 'n plan bedink en dit aan inwoners kommunikeer.
12 Feb 6AM 12 min

Callum Makiti met pannekoek

Callum Mac Pherson kan vinnig en aanhoudend baie pannekoek bak. Saterdag pak hy 'n nuwe uitdaging aan by die Maroela Makiti.
28 Jan 9AM 8 min

Senteeko-dam nougekeurig gemonitor

Die De Kaap-besproeiingsraad waarsku die Senteeko-dam in die Suidkaap-rivier buite Barberton bly onveilig en onstabiel terwyl hulle die situasie noukeurig monitor. Waarskuwings bly in plek. Die DA-raadslid, Philip Minnaar verduidelik.
23 Jan 6AM 5 min

Kanselleer jou wildtuin-besoek

Die Krugerwildtuin sê hulle sal hul kansellasiefooi kanselleer vir besoekers wat hul besoeke nie kan hersekduleer nie, te midde van die frats weerstoestande en aanhoudende swaar reën wat in Limpopo en Mpumalanga heers.
14 Jan 6AM 5 min