Ereveldwagters lewenslyn vir Kruger se honde-eenheid

Loading player...
Die Krugerwildtuin se sukses teen renosterstropery is grootendeels te danke aan die snuffelhonde, sê Johan de Beer, bestuurder van die wildtuin se honde-eenheid.
Hy het gisteraand by Trappers ‘n praatjie gelewer oor hoe suksesvol hulle stropers aankeer.
Die eenheid het egter hierdie jaar sewe honde verloor.
Weens inperking is hul begroting boonop gesny.
Hierdie hoogs gespesialiseerde honde is geensins goedkoop nie.
De Beer sê die Sanparke-ereveldwagters se ondersteuning help gelukkig baie vir die eenheid se voortbestaan.
1 Oct 2020 5AM Afrikaans South Africa Daily News · News Commentary

Other recent episodes

Krane in Barberton-area loop droog

Barberton ondervind ook ernstige waterprobleme. Die DA-raadslid, Philip Minnaar, vra dat Mbombela-munisipaliteit 'n plan bedink en dit aan inwoners kommunikeer.
12 Feb 6AM 12 min

Callum Makiti met pannekoek

Callum Mac Pherson kan vinnig en aanhoudend baie pannekoek bak. Saterdag pak hy 'n nuwe uitdaging aan by die Maroela Makiti.
28 Jan 9AM 8 min

Senteeko-dam nougekeurig gemonitor

Die De Kaap-besproeiingsraad waarsku die Senteeko-dam in die Suidkaap-rivier buite Barberton bly onveilig en onstabiel terwyl hulle die situasie noukeurig monitor. Waarskuwings bly in plek. Die DA-raadslid, Philip Minnaar verduidelik.
23 Jan 6AM 5 min

Kanselleer jou wildtuin-besoek

Die Krugerwildtuin sê hulle sal hul kansellasiefooi kanselleer vir besoekers wat hul besoeke nie kan hersekduleer nie, te midde van die frats weerstoestande en aanhoudende swaar reën wat in Limpopo en Mpumalanga heers.
14 Jan 6AM 5 min