Bogemiddelde reënseisoen in die Laeveld verwag

Loading player...
Die Laeveld het die afgelope paar weke baie goeie reënval ervaar.
Die Suid-Afrikaanse Weerdiens sê dit is te danke aan ‘n La Niña-stelsel en is nie regtig ongewoon vir hierdie tyd van die jaar nie.
Mense kan wel ‘n bogemiddelde reënseisoen hierdie somer verwag.
Edward Engelbrecht van die weerdiens sê Laevelders kan nog vandag en môre reën verwag.
Dit behoort teen Donderdag op te klaar, maar oor die naweek ‘n terugkeer te maak met verspreide donderbuie oor die Laeveld.
6 Oct 2020 6AM Afrikaans South Africa Daily News · News Commentary

Other recent episodes

Krane in Barberton-area loop droog

Barberton ondervind ook ernstige waterprobleme. Die DA-raadslid, Philip Minnaar, vra dat Mbombela-munisipaliteit 'n plan bedink en dit aan inwoners kommunikeer.
12 Feb 6AM 12 min

Callum Makiti met pannekoek

Callum Mac Pherson kan vinnig en aanhoudend baie pannekoek bak. Saterdag pak hy 'n nuwe uitdaging aan by die Maroela Makiti.
28 Jan 9AM 8 min

Senteeko-dam nougekeurig gemonitor

Die De Kaap-besproeiingsraad waarsku die Senteeko-dam in die Suidkaap-rivier buite Barberton bly onveilig en onstabiel terwyl hulle die situasie noukeurig monitor. Waarskuwings bly in plek. Die DA-raadslid, Philip Minnaar verduidelik.
23 Jan 6AM 5 min

Kanselleer jou wildtuin-besoek

Die Krugerwildtuin sê hulle sal hul kansellasiefooi kanselleer vir besoekers wat hul besoeke nie kan hersekduleer nie, te midde van die frats weerstoestande en aanhoudende swaar reën wat in Limpopo en Mpumalanga heers.
14 Jan 6AM 5 min