Laeveld Ervaring met KLCBT 08 Okt 2020

Loading player...
Met toerisme wat stadig sy grense aan die einde van COVID-19 in die Laeveld oopmaak moet plaaslike operateurs kreatief en entrepeneurial dink om die pot aan die kook te hou. Binne-stedelike toere en besienswaardighede word ingespan as aantreklikhede vir plaaslike inwoners en besoekers.
Ons gesels oor een van die toerisme bakens van Nelspruit en die planne wat voorle asook die uitdagings wat vir die oopvoertuig-wildbesigtigings operateurs nog onderweg is.
8 Oct 2020 Afrikaans South Africa Entertainment News · Music Interviews

Other recent episodes

KANSA: So werk siftingstoetse

Olivia Curlewis, dienstespesialis van KANSA, vertel meer oor die siftingstoetse wat die organisasie die publiek bied.
28 Apr 11 min

KANSA 95 jaar oud

KANSA vier vanjaar sy 95ste bestaansjaar. Elize Joubert is die uitvoerende beampte.
25 Feb 16 min

Fokus op mansgesondheid die maand

November is mansgesondheidbewustheidsmaand. Ons gesels met prof. Michael Herbst van KANSA oor prostaat- en testikulêre probleme.
25 Nov 2025 19 min