Radio Laeveld Beursie 1

Loading player...
Gryp die geleentheid en teken nou in as vendor op die Radio Laeveld Beursie. Jy en jou besigheid kan nuwe kliënte geniet deur luisteraars wat die Radio Laeveld Beursie gebruik om met jou besigheid te doen of jou dienste ondersteun. Hier gesels Robin met Neels & Sanett op die ontbytprogram oor die bekendstelling van die Radio Laeveld Beursie in samewerking met Ubu Internasionaal. Sluit hier aan - Kliek
15 Oct 2020 Afrikaans South Africa Entertainment News · Music Interviews

Other recent episodes

KANSA: So werk siftingstoetse

Olivia Curlewis, dienstespesialis van KANSA, vertel meer oor die siftingstoetse wat die organisasie die publiek bied.
28 Apr 11 min

KANSA 95 jaar oud

KANSA vier vanjaar sy 95ste bestaansjaar. Elize Joubert is die uitvoerende beampte.
25 Feb 16 min

Fokus op mansgesondheid die maand

November is mansgesondheidbewustheidsmaand. Ons gesels met prof. Michael Herbst van KANSA oor prostaat- en testikulêre probleme.
25 Nov 2025 19 min