Radio Laeveld Beursie 2

Loading player...
Ons gesels oor die nuwe Radio Laeveld Beursie en watter soort besigheid die voordeel van nuwe kliënte kan geniet. Luister gerus vir meer op 100.5fm daagliks en kontak ons gerus met jou navrae. Hierdie inisiatief is ook in samerwerking met Buy Local Lowveld wat die idee van plaaslike ondersteuning bevorder. Kliek hier om aan te sluit
15 Oct 2020 Afrikaans South Africa Entertainment News · Music Interviews

Other recent episodes

KANSA: So werk siftingstoetse

Olivia Curlewis, dienstespesialis van KANSA, vertel meer oor die siftingstoetse wat die organisasie die publiek bied.
28 Apr 11 min

KANSA 95 jaar oud

KANSA vier vanjaar sy 95ste bestaansjaar. Elize Joubert is die uitvoerende beampte.
25 Feb 16 min

Fokus op mansgesondheid die maand

November is mansgesondheidbewustheidsmaand. Ons gesels met prof. Michael Herbst van KANSA oor prostaat- en testikulêre probleme.
25 Nov 2025 19 min