Dogtertjie vyf jaar na haar tweelingboetie gebore

Loading player...
LUR vir finansies, ekonomiese ontwikkeling en toerisme, Pat Ngomane, en sy vrou, Zinhle, het gister hul tweede kind in die wêreld verwelkom.
Sy is na in vitro-bevrugting in Surgiclinic Fertility in Nelspruit gebore.
Embioloog, Cornelia van Zyl, verduidelik dat Nala en haar vyfjarige boetie eintlik ‘n tweeling is, aangesien hul embrio's gegroei het uit dieselfde in vitro-poging in 2014.
Dit was ook die kliniek se eerste bevrugting van ‘n gevriesde embrio.
17 Oct 2020 4AM Afrikaans South Africa Daily News · News Commentary

Other recent episodes

Krane in Barberton-area loop droog

Barberton ondervind ook ernstige waterprobleme. Die DA-raadslid, Philip Minnaar, vra dat Mbombela-munisipaliteit 'n plan bedink en dit aan inwoners kommunikeer.
12 Feb 6AM 12 min

Callum Makiti met pannekoek

Callum Mac Pherson kan vinnig en aanhoudend baie pannekoek bak. Saterdag pak hy 'n nuwe uitdaging aan by die Maroela Makiti.
28 Jan 9AM 8 min

Senteeko-dam nougekeurig gemonitor

Die De Kaap-besproeiingsraad waarsku die Senteeko-dam in die Suidkaap-rivier buite Barberton bly onveilig en onstabiel terwyl hulle die situasie noukeurig monitor. Waarskuwings bly in plek. Die DA-raadslid, Philip Minnaar verduidelik.
23 Jan 6AM 5 min

Kanselleer jou wildtuin-besoek

Die Krugerwildtuin sê hulle sal hul kansellasiefooi kanselleer vir besoekers wat hul besoeke nie kan hersekduleer nie, te midde van die frats weerstoestande en aanhoudende swaar reën wat in Limpopo en Mpumalanga heers.
14 Jan 6AM 5 min