Toerisme herstel nog geensins nie

Loading player...
Terwyl die parlement die regering se ekonomiese herstelplan bespreek, sê plaaslike toerisme hulle het nog geen herstel gesien sedert inperking begin lig het nie.
Oupa Pilane, die voorsitter van Satsa in Mpumalanga, kritiseer reeds maande al die regering se lukrake benadering tot die regulasies.
Volgens Pilane hou hulle vol om glad nie die private sektor in hul besluite te ken nie.
Hy voer aan dat die regering in die openbaar al die regte dinge sê, maar in realiteit die toerismebedryf glad nie help nie.
21 Oct 2020 10AM Afrikaans South Africa Daily News · News Commentary

Other recent episodes

Krane in Barberton-area loop droog

Barberton ondervind ook ernstige waterprobleme. Die DA-raadslid, Philip Minnaar, vra dat Mbombela-munisipaliteit 'n plan bedink en dit aan inwoners kommunikeer.
12 Feb 6AM 12 min

Callum Makiti met pannekoek

Callum Mac Pherson kan vinnig en aanhoudend baie pannekoek bak. Saterdag pak hy 'n nuwe uitdaging aan by die Maroela Makiti.
28 Jan 9AM 8 min

Senteeko-dam nougekeurig gemonitor

Die De Kaap-besproeiingsraad waarsku die Senteeko-dam in die Suidkaap-rivier buite Barberton bly onveilig en onstabiel terwyl hulle die situasie noukeurig monitor. Waarskuwings bly in plek. Die DA-raadslid, Philip Minnaar verduidelik.
23 Jan 6AM 5 min

Kanselleer jou wildtuin-besoek

Die Krugerwildtuin sê hulle sal hul kansellasiefooi kanselleer vir besoekers wat hul besoeke nie kan hersekduleer nie, te midde van die frats weerstoestande en aanhoudende swaar reën wat in Limpopo en Mpumalanga heers.
14 Jan 6AM 5 min