Geliefde Bergvlam-onderwyser sterf

Loading player...
Karen Britz se skielike afsterwe het Hoërskool Bergvlam vanoggend geruk.
Sy was vir amper 32 jaar by die skool werksaam.
Haar kollega en vriendin, Sanet Steyn, sê sy het einde verlede jaar ‘n beenmurg-oorplanting ondergaan.
Dit was suksesvol maar sy het so twee weke gelede weer siek begin word.
Britz het gasvryheidstudies aangebied.
Haar twee kinders, Heinrich en Annie, was haar lewe, en haar leerlinge was besonder lief vir haar.
22 Oct 2020 8AM Afrikaans South Africa Daily News · News Commentary

Other recent episodes

Krane in Barberton-area loop droog

Barberton ondervind ook ernstige waterprobleme. Die DA-raadslid, Philip Minnaar, vra dat Mbombela-munisipaliteit 'n plan bedink en dit aan inwoners kommunikeer.
12 Feb 6AM 12 min

Callum Makiti met pannekoek

Callum Mac Pherson kan vinnig en aanhoudend baie pannekoek bak. Saterdag pak hy 'n nuwe uitdaging aan by die Maroela Makiti.
28 Jan 9AM 8 min

Senteeko-dam nougekeurig gemonitor

Die De Kaap-besproeiingsraad waarsku die Senteeko-dam in die Suidkaap-rivier buite Barberton bly onveilig en onstabiel terwyl hulle die situasie noukeurig monitor. Waarskuwings bly in plek. Die DA-raadslid, Philip Minnaar verduidelik.
23 Jan 6AM 5 min

Kanselleer jou wildtuin-besoek

Die Krugerwildtuin sê hulle sal hul kansellasiefooi kanselleer vir besoekers wat hul besoeke nie kan hersekduleer nie, te midde van die frats weerstoestande en aanhoudende swaar reën wat in Limpopo en Mpumalanga heers.
14 Jan 6AM 5 min