#7  Mams

--:--
Martin is raadop. Hy het groot nuus om te deel met sy moeder, maar die uitdaging om haar te probeer red van haar tegnologiese gestremdheid mag hom dalk net knak.

- Martin: Tiaan Kelderman
- Ma: Sulette Thompson
Season 1 / Episode 7 29 Oct 2020 Afrikaans South Africa Drama

Other recent episodes

Vlug

Martin en Aida is die enigste twee siele op ’n vlug na Kaapstad. Hulle besef egter hulle het dalk meer gemeen as wat hulle met die eerste oogopslag gereken het. - Martin: Tiaan Kelderman - Aida: Annelie Bouwer - Lugwaardin: Ané Louw - Spesiale dank aan Peforming Arts Lifestyle Institute…
Season 1 / Episode 9 13 min

Kleine kleine ogie

Twee vriendinne is op ’n meer op pad na ’n klein eilandjie waar hulle hul vriendin se as moet gaan strooi. Terwyl hulle kleine kleine ogie speel, gewaar hulle iets wat moontlik ʼn krokodil is wat hulle agtervolg. - Tania: Inamari Schoonraad - Janneke: Ilke Konig
Season 1 / Episode 11 13 min

Klop-klop alweer

Tessa is nou al 18 weke swanger en is in die hospitaal saam met Hannes, wie se verstandtande binnekort getrek gaan word. Wanneer Tessa met ’n narkose-belaaide Hannes opgeskeep sit, dink sy dat Hannes se vrot geheimpies uiteindelik hulle verhouding sal knak. Maar, dis alles behalwe wat werklik gaan gebeur…
Season 1 / Episode 12 11 min

Daisy en die boontjierank

Ons almal ken die storie van Jan en die boontjierank. Daisy die koei se storie is minder bekend en amper net so magies. - Lennard: Jacques Adriaanse - Marsha: Inamari Schoonraad - Die verteller: Elana Barker
Season 1 / Episode 8 13 min

Hoop is ʼn boemelaar

Esmerelda het Simon se hart gebreek. Net jammer hulle was al twee by dieselfde Nuwejaarspartytjie. Tien sekondes voor die “Happy New Year”-gille was Simon hand om die blaas met sy nuwe vriend, ʼn boemelaar genaamd Hoop. - Simon: Jaco Meyer - Hoop: Abri le Roux - Byspeler: Ryno Verster -…
Season 1 / Episode 4 15 min