Plaas kuberwelstand nou op die agenda

Loading player...
Rianette Leibowitz, ʼn kuberveiligheidskenner en digitale ouerskapmentor, het met Maroela Media gesels oor kuberwelstand. Sy het aan Esté Meyer Jansen verduidelik hoekom dit belangrik is om nou daaraan aandag te gee. Sy het ook talle wenke gegee oor hoe jy jou kuberwelstand en kuberveiligheid kan verbeter en praat oor haar Cyber Wellness-program.
28 Oct 2020 Afrikaans South Africa News · Kids & Family

Other recent episodes

SkoolSlim | Kan KI onderwysers vervang?

Kan KI kinders help om beter te dink, of dink dit namens hulle? Valentyn van der Merwe van die SOS gesels met dr. Leandie Bräsler oor KI se plek in die klaskamer, die nuwe Leerderbot en waarom onderwysers in die KI-era belangriker as ooit tevore kan word.
26 Oct 13 min

SkoolSlim | Is jou kind gereed vir graad 1?

Skoolgereedheid gaan oor veel meer as letters en syfers. Dr. Melodie de Jager, stigter van die Mind Moves Instituut, gesels met dr. Leandie Bräsler van die SOS oor waarom speel, beweging en alledaagse gesinsaktiwiteite die grondslag vir leer lê. Ontdek hoe jy jou kind kan help om skoolgereed te word,…
26 Oct 21 min