Pappa, Mamma en Mopani

Loading player...
Depressie is nie 'n siekte soos 'n virus nie. Dit is ook nie 'n keuse wat 'n mens maak nie en dit is verassend algemeen. Daar word genoem dat ten minste een uit tien vroue tydens swangerskap met depressie loop. Die getal mag selfs meer wees omdat meeste mense nie regtig daaroor praat nie of omdat dit as swangerhormone afgemaak word. Ons kenners gesels verder.
4 Nov 2020 Afrikaans South Africa Entertainment News · Music Interviews

Other recent episodes

KANSA: So werk siftingstoetse

Olivia Curlewis, dienstespesialis van KANSA, vertel meer oor die siftingstoetse wat die organisasie die publiek bied.
28 Apr 11 min

KANSA 95 jaar oud

KANSA vier vanjaar sy 95ste bestaansjaar. Elize Joubert is die uitvoerende beampte.
25 Feb 16 min

Fokus op mansgesondheid die maand

November is mansgesondheidbewustheidsmaand. Ons gesels met prof. Michael Herbst van KANSA oor prostaat- en testikulêre probleme.
25 Nov 2025 19 min