Nelspruit DBV benodig hondekos

Loading player...
Die Nelspruit DBV se kosvooraad is tans weer baie laag.
Hulle verwag dat veral die droë hondekos slegs nog ‘n week sal hou.
Lize Pienaar, voorsitter van die Nelspruit DBV, sê hulle benodig veral kleiner korrels omdat al die verskillende honderasse dit kan eet.
Verder het inperking ‘n negatiewe impak gemaak op hul fondsinsamelings-inisiatiewe in wat oor is van 2020.
Besoek hul Facebook-blad Nelspruit SPCA of kontak hulle by 013-753-3582 vir meer inligting.
11 Nov 2020 12AM Afrikaans South Africa Daily News · News Commentary

Other recent episodes

Krane in Barberton-area loop droog

Barberton ondervind ook ernstige waterprobleme. Die DA-raadslid, Philip Minnaar, vra dat Mbombela-munisipaliteit 'n plan bedink en dit aan inwoners kommunikeer.
12 Feb 6AM 12 min

Callum Makiti met pannekoek

Callum Mac Pherson kan vinnig en aanhoudend baie pannekoek bak. Saterdag pak hy 'n nuwe uitdaging aan by die Maroela Makiti.
28 Jan 9AM 8 min

Senteeko-dam nougekeurig gemonitor

Die De Kaap-besproeiingsraad waarsku die Senteeko-dam in die Suidkaap-rivier buite Barberton bly onveilig en onstabiel terwyl hulle die situasie noukeurig monitor. Waarskuwings bly in plek. Die DA-raadslid, Philip Minnaar verduidelik.
23 Jan 6AM 5 min

Kanselleer jou wildtuin-besoek

Die Krugerwildtuin sê hulle sal hul kansellasiefooi kanselleer vir besoekers wat hul besoeke nie kan hersekduleer nie, te midde van die frats weerstoestande en aanhoudende swaar reën wat in Limpopo en Mpumalanga heers.
14 Jan 6AM 5 min