100.5FM Dagblad Potgooi

Loading player...
Skuld is 'n verpligting waar 'n ooreenkoms met 'n skuld eiser, kridiet voorsiener of dienste verskaffer aangegaan word. Dit vereis dat een party, gewoonlik die skuldenaar 'n geooreenkome bedrag moet terug betaal oor 'n tydperk.

"Skuld is wanneer jy meer geld uitgee as wat jy kan bekostig," Charl Pienaar.

Pienaar sê skuld is gevaarlik en kan lei tot stres en mediese probleme. Skuld is ook duur want daar is verskeie onkostes wat daaraan gekoppel word soos rente en administratiewe kostes. 

Hoë skuld kan veroorsaak dat jy meer betaal as wat die item werd is. 
13 Nov 2020 Afrikaans South Africa Entertainment News · Music Interviews

Other recent episodes

KANSA: So werk siftingstoetse

Olivia Curlewis, dienstespesialis van KANSA, vertel meer oor die siftingstoetse wat die organisasie die publiek bied.
28 Apr 11 min

KANSA 95 jaar oud

KANSA vier vanjaar sy 95ste bestaansjaar. Elize Joubert is die uitvoerende beampte.
25 Feb 16 min

Fokus op mansgesondheid die maand

November is mansgesondheidbewustheidsmaand. Ons gesels met prof. Michael Herbst van KANSA oor prostaat- en testikulêre probleme.
25 Nov 2025 19 min